Ashley Eckstein

Ashley Eckstein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Maria Ashley Drane
Geboorte 22 September 1981 (1981-09-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Eckstein (gebore 22 September 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sydney White (2007) en Star Wars: The Clone Wars (2008), en in die televisiereekse Star Wars: The Clone Wars (2008) en Ultimate Spider-Man (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy